You can do it

FB_IMG_15206135376601712.jpgFB_IMG_15206135478907662.jpg

 

Word jy ook uitgeskuif by jou vriendekring?

Vriende kan daar wees om jou te misbruik maar onthou in die geval van nood weet jy wie jou vriende is. Dit is okay om nie vriende te hê nie. Wees jou eie vriend. Baie keer is vriende net mense wat jou seer gaan maak. Vermy pain rerig dit is onnodig. As vriende jou seer maak sny hul uit jou lewe uit. As jy uit jou vriende kring geskuif word en net j kom dit agter. Kry vir jou beter mense om uit te hang mee. Jy is perfek en jy kan sonder mense klaar kom wie jou nie wil ken nie. Wanneer jy eendag so helder skyn gaan hul agter kom hoe amazing jy is. Jy is uniek.

Deur J.B.J

I dont know how to say this.
It took me long te say this.
Not getting any sleep trying to forget
This is my agony.. not my sosiality..

Im gonna be here for a while..
This is not my style..
Im getting scared just thinking.

Tell me to be here for you.
Tell me what i must do for you.
I dont want to lose you.

Making me run.
Im not the only one.
Missing my life Im leving behind.
Not looking back again.
Trying to forget my past.

Im affraid to let you go.
But im so tired i gotta let you go..
Im sorry for the way i treated you.
Its gonna be better once im gone..

Try to convince me to stay.
Im not losing you,
Im just trying to forget the pain of my past.
Your the one im seeing in the future.

Im allways gonna be there.
But i must still let you go.
Go and live the life you deserve.
I’ll be there when you need me.
I’ll never let you go..

Hoekom ek glo

Hoekom glo ek?.
Wat ‘n vraag! Glo ek oor my ouers glo? Glo ek oor al die mooi stories wat vertel word? Glo ek uit tradisie?

Ek Glo in die Enigste Groot Almagtige God want ek het self sy wonderwerke beleef in my lewe. Ek het besef ek is niks sonder my Geloof.

Ek wil Geloof van beleidenis aflê want dis tyd dat ek my eie verantwoordelikheid neem in my Geloof. Ek besluit hier en nou om n voorbeeld as n Christen uit te leef.

Oor n tydperk het daar n verhouding wag ‘n sterk en onbreekbare verhouding tussen my en die Here ontstaan. Ek sal nie vandag wees waar ek ek nou is as dit nie vir Die Here was nie.

Ek glo in die Vader rn sy Enigste gebore Seun en die Heilige Gees. Ek het groot wonderwerke beleef.

Wonderwerke soos byvoorbeeld: Toe God my aan my lieflike ouers gee. Toe my ma nie meer kinders kon kry nie en sy wou so graag n dogtertjie hê. God het na my ma se gebedde geluister. My gestuur na haar. Om my ma se hart vol te maak. Ek is dalk nie haar bloed kind. Ek bly my ma se kind. God het die engel van ‘n ma vir my gegee en Hy het geweet niemand aal my lief kan hê soos my ouers wat ek nou het.

Ek het al baie hopeloos geraak in my lewe. Gevoel asof ek nêrens hoort. Ek is hier op Aarde vir ‘n doel.

Be yourself

Be yourself. Do not change who you are just to get others to like you. Don’t try to be like everyone else. Be who you are. If people say that you are not normal, ask them: what is normal? If everyone was the same how boring would the world be. Stay diffrent and make life interesting. Life is boring if you make it boring. Life is what you make of it. God did not make mistakes. Everything in life is a challenge yes but it makes you stronger it makes you well you. It gives you character.  Life is like a video game. The futher you go in life the harder it will get. Do not take short cuts. The long way is the way you should go because it helps to form you and help you to become the person who you were ment to be.